Hans Strijdom

Liefde . Lojaliteit . Passie
Facebook Twitter YouTube LinkedIn

Vervoer

Daar is n privaat operateur wat op die volgende roetes n busdiens in sy private kapasiteit offer:

Potgietersrus na Naboomspruit

  • Elke dag van die week.
  • Die bus vertrek 06:15 vanaf Nylpark.
  • Die bus is weer daagliks terug op die dorp by Nylpark vanaf 17:30-18:00

 

 

 

Skakel asb vir Frans Kutumelo op 073 989 6090 in die verband