Hans Strijdom

Liefde . Lojaliteit . Passie
Facebook Twitter YouTube LinkedIn

Netbal

 

Ons het 2015 afgeskop met ‘n toer in die April-vakansie. Die dogters het baie geleer en ‘n besondere kameraadskap met mekaar gevorm.

Al is netbal nie ‘n groot sportsoort by ons nie, lewer ons jaarliks provinsiale spelers op: 

Een speler, Ilke Pienaar  is gekies vir die Verre Noord-span.

Ons sien almal uit na ’n opwindende netbalseisoen in 2016.

Afrigters 2016

Me R Potgieter

Me M Swanevelder

Me C Boshoff

Me S Kekana

 

Vir meer inligting kontak Mev R Potgieter