Hans Strijdom

Liefde . Lojaliteit . Passie
Facebook Twitter YouTube LinkedIn

Krieket

Krieket word gedurende die derde skoolkwartaal beoefen.

Ons neem deel in die A-liga en speel teen Ellisras, Ben Viljoen, Warrmbad, Nylstroom en Mawalereng.

In 2015 was die O/15 span Limpopo wenners.

Hierdie aktiwiteit vind tydens die derde skoolkwartaal plaas.

 

Dogterskrieket

Dit is n opwindende aktiwiteit waarin dogters die geleentheid kry om hul eie grense te verskuif.

In 2015 het ons swaar gekry met die liga wedstryde, maar waardevolle ondervinding opgedoen. Anzel Pretorius is gekies is gekies vir die Limpopo span.

Krieketoefentye: vanaf Augustus 2016  Maandag tot Donderdag 16:00 tot 17:00.

 

Afrigters:

Seuns

Mnr Du Toit en Mnr Wessels - 1ste span

Mnr Oosthuizen - 0/15 span

Dogters:

Mev Pretorius