Hans Strijdom

Liefde . Lojaliteit . Passie
Facebook Twitter YouTube LinkedIn

Revue

Revue 2014

Dit was 'n reuse sukses. Die tema was: "Elemente" waar tydens die vier oer elemente met sang en dans uitgebeeld is, het weereens die oorkoepelende tema "Hansieland is aan die brand" onderskryf.

 

Revue word elke tweede jaar aangebied.

 

2016 bied ons weer Revue aan.

 

Personeel:

Mev Karin Prinsloo (Hoof)

Mej Annatjie Roets (Admin)

Koreograwe:

Mev Norjana Groenewald