Hans Strijdom

Liefde . Lojaliteit . Passie
Facebook Twitter YouTube LinkedIn

Debat

Hierdie jaar is dit die veertiende jaar wat Hansies aan die Bekende ATKV - debatkompetisie deelneem. 

6 Junior en 6 seniorspanne het tuis deelgeneem aan die Atkv- Limpopo-KZN-uitdunne.

 

Twee  van Hans Strijdom se Juniorspanne en drie van die seniorspanne is gekies om aan die  Atkv-halfeindrondte van Noordwes-KZN- Mphumalanga en die Limpopo-provinsies deel te neem.

Die Hansies het hulle weereens uitstekend van hulle taak gekwyt. Baie geluk aan hulle.Die debat van die Hansies word deur Mev. Gerda Swanepoel georganiseer. Die Limpopo uitdunne vind reeds in April plaas. Inskrywings sluit egter 3 Februarie en die koste is R150 per spreker.

 

 

Hansies sien uit na 'n suksesvolle debatjaar.