Hans Strijdom

Liefde . Lojaliteit . Passie
Facebook Twitter YouTube LinkedIn

Nuwe jaar, nuwe begin! 

 

Die skool her-open op 13 Januarie 2016 vir die leerders en die 11 Januarie vir die personeel asook die klere winkel.

 Leerders wat nog nie ingeskryf is nie, onthou die personeel is van 11 Januarie al beskikbaar vir hulp. 

 

Ons wens al ons leerders n voorspoedige 2016.